Free · Independent · For everyone · Made in South Africa
Daleel ZAYour guide to MzansiGet the app
EN
Get the free pass
Other · Gauteng

Afrikaans is Groot

’n Nuwe era vir Afrikaans breek aan - en Afrikaans is Groot vier dié besondere mylpaal met ons dertiende, asemrowende konsertreeks in November vanjaar.